Bookbot

Het hart van ons huis

Een schrijfster in de Provence - druk 1

Ocena książki

Więcej o książce

"Ons is ses wat in die kliphuis woon: ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien. Syne, myne, ons s’n. Dis ons. Maar dis nie al nie. In die somer word ons getalle op ‘n daaglikse basis aangevul. Provence in die somer is soos Stilbaai in Desember: groot pret vir vakansiegangers, minder pret vir permanente inwoners. Laas somer het ons drie maande lank elke enkele nag oorslaapgaste gehad. Soms tot vyf, ses op ‘n slag. Saam met on ses gesinslede, die tienderjarige Neef uit die Noorde wat elke somer hier deurbring, en Daniel se maats wat soos potplante voor die Playstation in sy slaapkamer rondhang, beteken dit gróótskaalse etes elke dag. Kos soos vir ‘n kerkbasaar. Gelukkig hou Alain van koskook. Gelukkig is hy die soort kok wat met drie uie en ‘n wortel ‘n pot sop vir twintig mense kan optower. Ek het ook geleer om van koskook te hou (wat anders kon ek doen?), maar ek háát alles wat daarmee saamgaan. Die inkopies voor die tyd, die skoonmaak na die tyd, die skottelgoed, die skottelgoed, die skottelgoed. Dis ons. Dis nie so erg soos dit klink nie. Aangename kennis."

Zakup książki

Het hart van ons huis, David Osborne, Riet de Jong-Goossens, Marita van der Vyver

Język
Rok wydania
2005
Oprawa
(miękka)
Jak tylko się pojawi, wyślemy Ci wiadomość e-mail.

Metody płatności

1,7
Nic specjalnego
3 Ocena

Brakuje nam tutaj Twojej recenzji.

Tytuł
Het hart van ons huis
Podtytuł
Een schrijfster in de Provence - druk 1
Język
holenderski
Wydawca
Sirene
Rok wydania
2005
Oprawa
miękka
Liczba stron
223
ISBN10
9058313700
ISBN13
9789058313706
Seria
Ocena
1,65 z 5
Opis