Bookbot

Jagseisoen

Weet jy waar jou kind is?

Parametry

  • 399 stron
  • 14 godzin czytania

Więcej o książce

Die wêreld het wild geraak; alles gebeur vinniger en niks is soos vroeër nie. Ook skool is nie meer 'n veilige plek van onderrig en groei nou's dit moord, of op die minste ontvoering.Nog 'n leerder van Durbell Hoër het pas weggeraak. Gaan dit slegs oor geld? Het iemand iets teen die skool? Is 'n onderwyser betrokke? Dis net 'n paar van die vrae.Die antwoord is dat Alma van der Pool die saak van binne moet probeer oplos. Maar hoe kan een mens wat klaar haar hande vol het met speurder, vrou én enkelma wees haar boonop as 'n leerkrag wil voordoen?Terwyl die spanning oplaai en gevaar om elke hoek wag?

Zakup książki

Jagseisoen, François Bloemhof

Język
Rok wydania
2007
Oprawa
(miękka),
Stan książki
Dobry
Cena
14,19 zł

Metody płatności

Nikt jeszcze nie ocenił.Oceń

Tytuł
Jagseisoen
Podtytuł
Weet jy waar jou kind is?
Język
afrikaans
Rok wydania
2007
Oprawa
miękka
Liczba stron
399
ISBN10
0799340138
ISBN13
9780799340136
Seria
Tagi
Opis