Bookbot

Naak & Naby

Verhoudingsgroei vir verloofdes en getroudes

Autorzy

Więcej o książce

Hoe lyk jou verhouding met jou maat? Elkeen in sy eie hoekie? Of naak en naby, gestroop van alle maskers en valse fronte wat skeiding bring, soos ons binne die liefde behoort te staan? Naak en naby, Joke Nicol se handleiding by die hantering van verhoudingsgroei, wys dit is moontlik om só met jou maat saam te leef en werk. Die aanbieding is kontemporêr, kundig, gebaseer op die nuutste metodes van huweliksverryking onder meer uit die V.S.A., en die outeur is bedag op die hedendaagse kompleksiteit. Die meer as veertig oefeninge is só prakties en opwindend saamgestel dat pare dit ook selfstandig kan deurwerk.

Zakup książki

Naak & Naby, Joke Nicol

Język
Rok wydania
Oprawa
(miękka),
Stan książki
Dobry
Cena
8,79 zł

Metody płatności

Nikt jeszcze nie ocenił.Oceń

Tytuł
Naak & Naby
Podtytuł
Verhoudingsgroei vir verloofdes en getroudes
Język
afrikaans
Autorzy
Joke Nicol
Wydawca
Haum
Oprawa
miękka
ISBN10
0798631406
ISBN13
9780798631402
Seria
Tagi
Opis