Bookbot

13 Uur

Autorzy

Ocena książki

Więcej o książce

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Bennie Griessel neem die spoor. Maar net wanneer hy op die punt staan om die Amerikaanse meisie te red, skiet hulle hom. Reg in die hart. Redelik normale dag, jou tipiese dertien uur van Suid-Afrikaanse wetstoepassing."

Zakup książki

13 Uur, Deon Meyer

Język
Rok wydania
2012
Oprawa
(miękka)
Jak tylko się pojawi, wyślemy Ci wiadomość e-mail.

Metody płatności

4,5
Bardzo dobra
149 Ocena

Brakuje nam tutaj Twojej recenzji.

Tytuł
13 Uur
Język
afrikaans
Autorzy
Deon Meyer
Rok wydania
2012
Oprawa
miękka
ISBN10
0798165480
ISBN13
9780798165488
Pierwsze wydanie
2008
Oryginalna nazwa
13 Uur
Ocena
4,45 z 5
Opis