Wyprzedane, ale poszukiwane!
Więcej o książce
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l� 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.
Zakup książki
Die vrou in die blou mantel, Deon Meyer
- Język
- Rok wydania
- 2017
- Oprawa
- (miękka)
Jak tylko się pojawi, wyślemy Ci wiadomość e-mail.
Metody płatności
Brakuje nam tutaj Twojej recenzji.
- Tytuł
- Die vrou in die blou mantel
- Język
- afrikaans
- Autorzy
- Deon Meyer
- Wydawca
- Human & Rosseau
- Rok wydania
- 2017
- Oprawa
- miękka
- Liczba stron
- 128
- ISBN10
- 0798177454
- ISBN13
- 9780798177450
- Seria
- Tagi
- Z dreszczykiem, Morderstwa, Afryka, Nowele, Książki upominkowe, Kryminalne thrillery, Republika Południowej Afryki, Poszukiwanie w przeszłości, Rembrandt, Kapsztad, Literatura południowoafrykańska
- Pierwsze wydanie
- 2017
- Oryginalna nazwa
- De vrouw in de blauwe mantel
- Ocena
- 2,95 z 5
- Opis
- Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, "narcissist, psycho, real arsehole", is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas l� 'n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die noorde, haar voete na die suide. Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee.


