Bookbot

Infanta

Autorzy

Ocena książki

Parametry

  • 480 stron
  • 17 godzin czytania

Więcej o książce

“My naam is Bennie Griessel en ek is 'n alkoholis.” “Hallo, Bennie,” sê die twee en dertig stemme in 'n blymoedige koor. “Ek het gisteraand 'n bottel Jack Daniel’s uitgesuip en my vrou geslaan. Sy het my vanoggend uit die huis uit gesit. Ek is nou een dag sonder drank. Ek is hier omdat ek nie my drinkery kan beheer nie. Ek is hier omdat ek my vrou en my kinders en my lewe wil terughê.” Terwyl hy die desperate vasberadenheid in sy eie stem hoor, begin iemand hande klap en dan dawer dit in die afgeleefde kerksaaltjie. Maar om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Griessel van die Ernstige en Geweldsmisdaadeenheid eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem en 'n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.

Zakup książki

Infanta, Deon Meyer

Język
Rok wydania
2014
Oprawa
(miękka),
Stan książki
Dobry
Cena
24,85 zł

Metody płatności

4,3
Bardzo dobra
195 Ocena

Brakuje nam tutaj Twojej recenzji.

Tytuł
Infanta
Język
afrikaans
Autorzy
Deon Meyer
Rok wydania
2014
Oprawa
miękka
Liczba stron
480
ISBN10
0798169494
ISBN13
9780798169493
Pierwsze wydanie
2004
Oryginalna nazwa
Infanta
Ocena
4,25 z 5
Opis