Bookbot

Von Liebe und Lügen

Roman

Ocena książki

Więcej o książce

Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om die dood te flous. Soos haar heldin en rolmodel, die slim Sjeherazade. Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in ’n wonder – dat sy, soos Grietjie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind. Griet skryf ’n sprokie is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans! Met sy skerpsinnige puntigheid, humor en gloeiende sensualiteit is dit 'n boek wat met sy verskyning in 1992 die erotiek in Afrikaans óópgeskryf het.

Zakup książki

Von Liebe und Lügen, Marita van der Vyver

Język
Rok wydania
1996
Oprawa
(miękka)
Jak tylko się pojawi, wyślemy Ci wiadomość e-mail.

Metody płatności

2,5
Nic specjalnego
2 Ocena

Brakuje nam tutaj Twojej recenzji.

Tytuł
Von Liebe und Lügen
Podtytuł
Roman
Język
niemiecki
Rok wydania
1996
Oprawa
miękka
Liczba stron
253
ISBN10
3442436532
ISBN13
9783442436538
Seria
Oryginalna nazwa
Griet skryf'n sprokie
Ocena
2,5 z 5
Opis