Bookbot

Héberger les anges

Roman étranger

Zapisz

Więcej o książce

<i>Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om die dood te flous. Soos haar heldin en rolmodel, die slim Sjeherazade.</i> <i>Griet skryf ’n sprokie</i> is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk. ’n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar <i>shrink</i> haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in ’n wonder – dat sy, soos Grietjie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind. <i>Griet skryf ’n sprokie</i> is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans! Met sy skerpsinnige puntigheid, humor en gloeiende sensualiteit is dit 'n boek wat met sy verskyning in 1992 die erotiek in Afrikaans óópgeskryf het.

Zakup książki

Héberger les anges, Marita van der Vyver

Język
Rok wydania
1999
Oprawa
(miękka),
Stan książki
Uszkodzony
Cena
26,79 zł

Metody płatności

Nikt jeszcze nie ocenił.Oceń

Tytuł
Héberger les anges
Podtytuł
Roman étranger
Język
francuski
Rok wydania
1999
Oprawa
miękka
Liczba stron
313
ISBN10
2843370264
ISBN13
9782843370267
Seria
Opis